Aanlyn · 28 Sept – 1 Okt 2026

Lenteskool vir Graad 12 eksamen voorbereiding

Vier dae van Graad 12-wiskunde in die lentevakansie. Twee harde kopie boeke, wat alle eksamenpunte dek, word vooraf per koerier afgelewer.

28 Sept – 1 Okt

Aanlyn: 9am – 4pm

Hero Image

Twee gedrukte boeke
Boek 1 vir Vraestel 1, Boek 2 vir Vraestel 2. Gebind, gekoerier, en dit bly ná die kursus by die leerder.

Opnames beskikbaar tot die eksamen
Elke sessie word opgeneem en die skakel bly tot 26 Oktober beskikbaar, die dag van Vraestel 2.

Ruimte vir vrae
Elke klas bied geleentheid vir vrae, verduidelikings en gefokusde ondersteuning waar dit nodig is.

Die uitkoms

Vier dae wat die eindeksamen vraestel aanspreek

Punte eerder as teorie

Ons doen nie die jaar se werk oor nie. Ons werk deur die afdelings wat die meeste punte dra, in die volgorde waarin hulle in die vraestel verskyn.

Hoe 'n merker dink

Elke uitgewerkte voorbeeld wys waarvoor elke enkele punt toegeken word. Dit is die ding wat leerders in die klas selde gewys word.

Werk wat aanhou

Twee boeke, 'n volledige memorandum en vier weke se opnames. Alle materiaal bly die leerder se eiendom na afloop van die lenteskool.

MEER INLIDTING

Oor die Lenteskool

“Vier volle dae van wiskunde, aangebied in die lentevakansie, presies vier weke voor die eindeksamen. Die klem lê op hoe ‘n vraag gelees en aangepak word, nie op teorie wat reeds in die klas gedek is nie. Elke leerder kry twee gebinde studieboeke wat vooraf per koerier afgelewer word, en ons werk die vier dae lank uit daardie boeke. Dit is nie ‘n stapel afgerolde vraestelle nie en dit is nie ‘n PDF nie. Dit is materiaal wat ek self geskryf het, vir die KABV-eksamenriglyn, en dit bly ná 1 Oktober by die leerder.”

Author's photo

Martin Maree

Wiskunde Onderwyser en stigter, Wi-Ma Wiskunde

Die rooster

Elke afdeling kry die tyd wat sy punte werd is

Overview

  • 4 dae (28 Sept – 1 Okt)

  • 22 ure se onderrig

  • 13 afdelings

  • 300 eksamenpunte

  • 4,4 minute per punt

Overview

  • 4 dae (28 Sept – 1 Okt)

  • 22 ure se onderrig

  • 13 afdelings

  • 300 eksamenpunte

  • 4,4 minute per punt

Overview

  • 4 dae (28 Sept – 1 Okt)

  • 22 ure se onderrig

  • 13 afdelings

  • 300 eksamenpunte

  • 4,4 minute per punt

Elke dag is 330 minute onderrig en 75 punte se inhoud. Elke afdeling kry presies sy punte × 4,4, nie 'n ronde blok omdat dit netjies lyk nie. Daarom kry trigonometrie 220 minute en Funksies deel 1 net 44.

  1. 1

    Dag 1 · Vraestel 1

    Maandag 28 September

  2. 2

    Dag 2 · Vraestel 1

    Dinsdag 29 September

  3. 3

    Dag 3 · Vraestel 2

    Woensdag 30 September

  4. 4

    Dag 4 · Vraestel 2

    Donderdag 1 Oktober

  1. 1

    Dag 1 · Vraestel 1

    Maandag 28 September

  2. 2

    Dag 2 · Vraestel 1

    Dinsdag 29 September

  3. 3

    Dag 3 · Vraestel 2

    Woensdag 30 September

  4. 4

    Dag 4 · Vraestel 2

    Donderdag 1 Oktober

  1. 1

    Dag 1 · Vraestel 1

    Maandag 28 September

  2. 2

    Dag 2 · Vraestel 1

    Dinsdag 29 September

  3. 3

    Dag 3 · Vraestel 2

    Woensdag 30 September

  4. 4

    Dag 4 · Vraestel 2

    Donderdag 1 Oktober

Pouse 10:50 – 11:15 · Middagete 13:05 – 13:55 · Vrae en afsluiting 15:45 – 16:00.

Die boeke

Twee gebinde boeke en 'n volledige memo

Boek 1

Vraestel 1

6 hoofstukke • 58 afdelings • 2 220 vrae • 6 993 punte

Algebra, vergelykings en ongelykhede · Getalpatrone, rye en reekse · Funksies en grafieke · Finansies, groei en verval · Differensiaalrekening · Waarskynlikheid

Sluit in volledige PDF memos

Phone mockup with bank app screenshot

Sluit in volledige PDF memos

Phone mockup with bank app screenshot

Sluit in volledige PDF memos

Phone mockup with bank app screenshot

BOEK 2

Vraestel 2

4 hoofstukke • 51 afdelings • 2 006 vrae • 5 332 punte

Statistiek en regressie · Analitiese meetkunde · Trigonometrie · Euklidiese meetkunde

Gedrukte boeke, PDF memo

Gebind en per koerier afgelewer voor die eerste dag. Boeke waarin geskryf, geteken en gemerk kan word.

Ná die vier dae

Alle materiaal bly die leerder se eiendom na afloop van die lenteskool

Twee gebinde boeke

Boek 1 en Boek 2, gedruk en gekoerier, permanent by die leerder.

Die volledige PDF memo

Elke punt gemotiveer, nie net die antwoord nie.

Die volledige PDF memo

Elke punt gemotiveer, nie net die antwoord nie.

Die volledige PDF memo

Elke punt gemotiveer, nie net die antwoord nie.

Opnames beskikbaar tot die eksamen

Enige blok kan weer gekyk word in die weke voor die eksamen.

'n Direkte lyn na Martin

Vrae ná die lenteskool word steeds per WhatsApp geantwoord.

  • Waarskynlikheid

    Funksies

    Algebra

    Trigonometrie

    Analitiese meetkunde

    Statistiek

    Differensiaalrekening

    Finansiële wiskunde

Wie aanbied

Ontmoet jou mentor

Author's photo

Martin Maree

8+ jaar ervaring met Graad 12 wiskunde onderrig

Ek gee al agt jaar lank Graad 12-Wiskunde en het deur die jare besef dat baie leerders nie sukkel omdat hulle nie Wiskunde kan doen nie — hulle sukkel omdat niemand dit nog vir hulle op ’n manier verduidelik het wat sin maak nie.

Wiskunde is my passie, maar wat ek die meeste geniet, is om dit eenvoudig te maak. Om ’n moeilike konsep op te breek, dit vanuit ’n ander hoek te verduidelik en daardie oomblik te sien wanneer ’n leerder skielik sê: “O, nou verstaan ek!”

Dit is presies hoekom ek Wi-Ma Wiskunde begin het. Ek wil hê leerders moet nie net weet wat om te doen nie, maar ook verstaan hoekom hulle dit doen. My doel is om Wiskunde minder intimiderend te maak en leerders die selfvertroue te gee om ’n vraag te lees, te verstaan en met sekerheid aan te pak.

Prys

Een bedrag, geen byvoegings

Lenteskool 2026

R2,200

per leerder, eenmalig

  • Al vier dae se aanlyn onderrig, 22 uur in totaal

  • Boek 1 en Boek 2, gedruk en gebind

  • Die volledige memorandum

  • Koerier landwyd, met spoornommer

  • Opnames van elke sessie beskikbaar tot 26 Oktober

R2 200 vir 22 uur onderrig, twee gedrukte boeke, die volledige memorandum, koerier landswyd en vier weke se opnames. Dit werk uit op R100 per uur onderrig, en die boeke bly ná 1 Oktober by die leerder.

Stel net belang in een vraestel of sessie?

EEN VRAESTEL

R1,300

per leerder, eenmalig

  • 2 dae

  • 150 punte

  • Die betrokke boek ingesluit

EEN VRAESTEL

R1,300

per leerder, eenmalig

  • 2 dae

    150 punte

    Die betrokke boek ingesluit

    • Kies net die onderwerp wat jy nodig het

    • Dieselde prys vir enige een van die dertien

ENIGE EEN SESSIE

R300

Vrae

Antwoorde op die vrae wat gereeld gevra word

Wat is nodig om deel te neem?

Hoe lank is die opnames beskikbaar?

Hoeveel data gaan dit gebruik?

Wat as 'n dag gemis word?

Kan in paaiemente betaal word?

Wat is die terugbetalingsbeleid?

Wanneer kom die boeke?

Is die boeke afgeskryf uit ou DBE-vraestelle?

Die leerder is onder 18. Wat van persoonlike inligting?

Nog 'n vraag? Martin antwoord self.

Inskrywing

Inskrywing neem 3 minute

  1. Die vorm

'n Ouer of voog vul dit in, want die leerder is onder 18. Die vorm vra ook die afleweringsadres vir die boeke.

  1. Die betaalskakel

Kom binne 24 uur per WhatsApp of e-pos, na keuse op die vorm. Bankbesonderhede vir 'n EFT is by dieselfde boodskap.

  1. Die betaling

R2 200. Die plek is bespreek sodra die betaling deurkom, en 'n bevestiging volg.

  1. Boeke en Zoom

Boeke word direk na die leerder se huis afgelewer, en ’n skakel na die Zoom-kursus word voor die aanvang van die kursus verskaf.

Die vorm